Antiegriet Gewyn T-hemp

Regular price R 249.99

Rooiwyn gee sonskyn, 
van aarde tot die buitenste ruim, 
van krukprop skiet tot die tyd geniet.
Oordrink liewers as oordink.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XXXL en XXXXL op navraag)