Antiegriet Kuierleier Hoodie

Regular price R 469.99

Is jy 'n kuierleier? Soms is die hele kroos kuierleiers!
Van jonk tot oud is daar altyd 'n kuierleier onder die kroos. (Kroos - vriendekring). Of die kuierleier nou min of baie drink, of die kuierleier nou gwai swai of glad nie rook nie, dit maak nie saak nie. 'n Kuierleier is 'n persoon wat 'n lekker kuier kan maak uit die kuiers waar almal net wil loop. Wees deel van die Kuierleier-beweging, en maak dit duidelik dat jy een is.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)