Antiegriet Nuggets T-hemp

Regular price R 249.99

Hulle sê 'n mens vergeet nooit jou eerste liefde nie. Dit is seker die rede hoekom ek heeldag aan chicken nuggets dink.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XXXL en XXXXL op navraag)