Antiegriet Suipmeer T-hemp

Regular price R 249.99

Geïnspireer deur Supreme. 
Onder harde werkstoestande - klas op Saterdae, of net skool oor die algemeen is suipmeer die antwoord. Suipmeer, trots geborg deur Antiegriet wat klaar meer suip. Glo my, dit werk. Dra hierdie hemp by 'n kuier, 'n braai saam die familie, 'n troue of by die skool. Dit maak rertig nie saak nie, suipmeer is die antwoord.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XXXL en XXXXL op navraag)