Bierman T-hemp!

Regular price R 229.99

Hou jy van bier? Is jou belangrikste maaltyd van die dag 'n yskoue bier?
Wel, dan is jy 'n bierman!!!!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.