BOEK: Idees Vol Vrees Vol.1

Regular price R 160.00

Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse spotprente en idiome deur die skepper van Idees Vol Vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 snaakse spotprente, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent. Asook 'n ekstra paar verrassings.
 
Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Hierdie boek was ook 'n topverkoper in Suid-Afrika 'n paar weke nadat dit uitgereik was.