Boerewors T-hemp!

Regular price R 229.99

Partykeer kom jy op 'n plek in jou lewe waar jy vir jouself moet sê: "Myself, ek dink ek kort 'n hemp met 'n stuk boerewors op... wat trekker ry."

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.