Die HADIDAS V-Neck!

Regular price R 229.99

Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas V-neck t-hemp!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.