Die Melktert T-hemp!

Regular price R 229.99

Daar is drie dinge in die lewe wat enige persoon se dag beter kan maak. Die eerste een is 'n melktert. Die ander twee is ook toevallig melktert. So wie is ons om te stry?

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.