Kids Hadidas T-hemp!

Sale price R 169.99 Regular price R 179.99

Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas t-hemp!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Pienk, Ligte Blou, donker blou
Beskikbaar in groottes: Tjokkertjie tot Slim kind

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

** Hierdie produk het niks te make met die "Adidas" handelsmerk nie!