Klein, maar Gewyn! Hoodie

Regular price R 469.99

Soms gebeur dit dat jy nie die grootste of langste persoon by 'n kuier is nie, maar meeste van die tyd is jou lewer die sterkste van almal! Indien dit die geval is, is jy klein, maar gewyn!

Ons hoodies is 280 gram gekamde katoen - 70/30 katoen/poly mengsel.
Hierdie hoodie is warmer as jou vriend se mixtape.

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as queue by die bank, op payday.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Donker Blou, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)