Klein, maar gewyn! T-hemp

Regular price R 229.99

Soms gebeur dit dat jy nie die grootste of langste persoon by 'n kuier is nie, maar meeste van die tyd is jou lewer die sterkste van almal! Indien dit die geval is, is jy klein, maar gewyn!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hierdie produk was nie getoets op skape nie.