Origami Eekhoring Hoodie

Regular price R 469.99

'n Origami Eekhoring wat uit papier uit gevou is.
Ek is seker jy sal "nuts" wees daaroor!

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Donker Blou, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)