SY is Haar Pa Uitgeknip! T-hemp

Sale price R 169.99 Regular price R 179.99

Baie keer is 'n dogtertjie gelukkig genoeg om na haar pa te lyk!
Behalwe as haar pa bietjie dodgy is! En hoe anders om daai stralende "good looks" uit te beeld as om 'n unieke t-hemp te kry!?

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Pienk, Ligte Blou, Donker Blou
Beskikbaar in groottes: Tjokkertjie tot Slim kind

*T-hemde is nie getoets op skape nie.