Tjop en Dop T-hemp!

Regular price R 229.99

Klomp dinge pas by mekaar. Soos peanut butter en stroop, sout en peper, politiek en korrupsie... Maar die twee goed wat die beste by mekaar pas is tjop en dop!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.