GVLK Lewer net een keer T-hemp!

by GVLK
R 249.99
Gevaaalik.com "JY LEWER NET EEN KEER!"

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit ...en Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed