Hardwood Coasters

Fantastiese hardwood coasters.
So jy kan jou koffie, bier of sommer jou hardehout daarop sit.
Want "hardwood" in Afrikaans is tog hardehout.
Mengelmoes Coasters (6)
Save R 15.00
R 199.99
R 184.99

Mengelmoes Coasters (6)

KOMEDIE

Ses snaakse coasters! 'n Melgelmoes van ons gunstelinge! (pak van 6)2 x Moerkoffie2 x Dip 'n Ouma1 x Pik 'n Wyn1 x Suiplap

Pik 'n Wyn Coasters (6)
R 199.99

Pik 'n Wyn Coasters (6)

KOMEDIE

Jou gunsteling pik-'n-wyne is terug, hierdie keer op 'n hout coaster (pak van 6)!

Moerkoffie Coasters (6)
R 199.99

Moerkoffie Coasters (6)

KOMEDIE

Sonder koffie kan mens nogal aggresief raak. So as jy regtig moet moer, kry liewers moerkoffie coasters (pak van 6)!

Suiplap Coasters (6)
R 199.99

Suiplap Coasters (6)

KOMEDIE

As jou vriend 'n drankprobleem het, moenie vir hom sê nie... vertel hom liewers met 'n Suiplap hout coaster (pak van 6)!

Dip 'n Ouma Coasters (6)
R 199.99

Dip 'n Ouma Coasters (6)

KOMEDIE

Jou gunsteling OUMA is terug, hierdie keer op 'n hout coaster (pak van 6)!

You recently viewed

Clear recently viewed