OptimisTees - Baard Groei T-hemp

  • Lekker prys!
  • Regular price R 249.99


Ek het nie altyd van my baard gehou nie, maar dit groei nou op my.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*


Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot