Sarkasties Professionele Drinker Men's T-shirt

Save R 25.00
R 299.99
R 274.99

Professionele Drinker.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart, Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed