KLERE MATES: Hoe groot en hoe klein is als?

AL ONS PRODUKTE WORD OP BESTELLING GEMAAK VOLGENS JOU GROOTTE.

SO LOER GERUS NA DIE GROOTTE VAN DIE ITEMS HIERONDER EN MAAK SEKER JY BESTEL DIE REGTE NOMMER, WANT ONS KAN DIT NIE WEER OMRUIL NIE.

MANS & DAMES HOODIES:

Mans & Dames Hoodies

MANS T-HEMDE:

Mans T-hemde

DAMES T-HEMDE:

Dames T-hemde

MANS VESSIES:

Mans Vessies

DAMES VESSIES:

Dames Vessies

KINDERS T-HEMDE:

 

Mates mag moontlik 'n klein bietjie verskil. Hierdie is net n indikasie volgens die verskaffers van die klere.