Absoluut Vol Kak T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Jy woon in Suid-Afrika; en soos enige local sukkel jy om goeie diens, goeie selfoonopvangs, wel... goeie ENIGE IETS te kry, want net die beste is goed genoeg. Daarom is ons almal... Absoluut vol kak.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.
** Hierdie t-hemp het niks te make met Absolut Vodka nie.