Al wat ek vir Kersfees wil hê... T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Almal vra altyd vir jou hierdie vraag, nou kan hulle sommer die antwoord lees.
Want al wat jy vir Kersfees wil hê.... is WYN!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.