Antiegriet "Luuks" T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Netjies, luuks, bevange en bewompe is alles woorde wat een en elk van antiegriet se ondersteuners is, dra hierdie hemp met trots.

Beskikbaar in kleure: Wit

Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XXXL en XXXXL op navraag)