BOEK: 'n Wolf in Skaapsklere en ander Afrikaanse Idiome

  • Sale
  • Regular price R 165.00


Kry 'n getekende kopie met 'n persoonlike boodskap!

Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees Vol Vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg honderde idiome en verklarings agter in die boek. 
 
Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Hierdie boek was ook al reeds 'n topverkoper in Suid-Afrika 'n paar weke nadat dit uitgereik was.