Afrilol Braai Koning Men's T-shirt

by KOMEDIE
Save R 30.00
R 279.99
R 249.99

Almal dink hulle kan braai, maar ek én jy weet albei dat daar net EEN regte Braai Koning is!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
 
Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed