Brandewyn en Braaibroodjies T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Twee van die beste goed in die lewe, NOU op een t-hemp!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot