Diabeet T-hemp!

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Die lewe van 'n diabeet is moeilik. Partykeer mag ons nie eers soet kinders hê nie. As jy nou en dan lus is vir 'n soet dingetjie, is hierdie t-hemp perfek vir jou.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.