Die "Lae-koste" T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Watter geluid maak 'n goedkoop budgie? "Cheap cheap!"
Hierdie t-hemp is ook ideaal vir mense wat hou van lae koste krokodille.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hierdie T-hemp het niks te make met die "Lacoste" handelsmerk nie.