Ek wil nie eintlik hier wees nie Hoodie

  • Lekker prys!
  • R 499.99
  • Regular price R 549.99


Ek wil nie eintlik hier wees nie!

Ons hoodies is 280 gram gekamde katoen - 70/30 katoen/poly mengsel.
Hierdie hoodie is warmer as "daai een ou" wat altyd by 'n kuier is.

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Kardashian troue.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)

** Hierdie produk het niks te make met die handelsmerk, Billabong, nie.