HADIDAS Women's Hoodie

by KOMEDIE
Save R 50.00
R 649.99
R 599.99
Haaa haa Hadidas! Almal weet hoe daai voël se geskree uit staan, maar nou kan jy self uitstaan tussen mense, met 'n nuwe Hadidas hoodie!

Ons hoodies is 270 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 70/30 katoen/poly mengsel. Hierdie hoodie is warmer as Hartenbos oor 'n Desembervakansie.

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
Die drukwerk sal langer hou as 'n Afrikaanse sanger se musiekloopbaan.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Donker Blou, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot
(Groottes XS en XXXL op navraag)

** Hierdie produk het niks te make met die handelsmerk, Adidas, nie.

You recently viewed

Clear recently viewed