Jammer om van jou k#k te hoor... T-hemp

  • Lekker prys!
  • Regular price R 249.99


Partykeer wanneer iemand heeltyd moan, vervelige stories vertel of praat oor iets wat niks met jou te make het nie, wil jy regtig vir hulle ietsie terug sê. Wel, moenie iets sê nie, wys net na jou hemp.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.