Kiddies Hadidas T-Shirt

by KOMEDIE
R 199.99
Daar is twee dinge in die lewe wat baie raas. Een is Hadidas en een is kinders. So combine die twee en kry vir jou kind 'n Hadidas hemp.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Blou
Beskikbaar in groottes: Tjokkertjie tot Slim kind

*T-hemde is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed