Klein, maar gewyn Voorskoot!

  • Lekker prys!
  • Regular price R 199.99


Soms gebeur dit dat jy nie die grootste of langste persoon by 'n kuier is nie, maar meeste van die tyd is jou lewer die sterkste van almal! Indien dit die geval is, is jy klein, maar gewyn!

Beskikbaar in kleure: Grys, Navy en Swart