MMNK Logo Hoodie (Grys) Hoodie

  • Lekker prys!
  • Regular price R 499.99


Ons hoodies is uitstekende gehalte en so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.
 
Beskikbaar in kleure: Grys
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hoodies is nie getoets op skape nie.