PRE-ORDER 'n Wolf in Skaapsklere en ander Afrikaanse Idiome (indien uitverkoop)

  • Lekker prys!
  • Regular price R 175.00


Indien hy reeds uitverkoop is, bestel ons Kobus Galloway se eertse idioom boek, Wolf in Skaapsklere en ander Afrikaanse idiome, vir jou!

Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees Vol Vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg honderde idiome en verklarings agter in die boek. 
 
Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Hierdie boek was ook al reeds 'n topverkoper in Suid-Afrika 'n paar weke nadat dit uitgereik was.
*Boeke word gepos en kan nie self opgetel word nie.