Sarkasties - Eerste 5 Dae Hoodie

  • Lekker prys!
  • R 499.99
  • Regular price R 549.99


Die eerste 5 dae na die naweek is altyd die moeilikste.

Ons hoodies is uitstekende gehalte en so sag soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hoodies is nie getoets op skape nie.