Sarkasties - Nie mooi nie, maar maklik Hoodie

  • Lekker prys!
  • R 499.99
  • Regular price R 549.99


Ek's nie mooi nie, maar ek's maklik.

Ons hoodies is uitstekende gehalte en so sag soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hoodies is nie getoets op skape nie.