Suiplap T-hemp!

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Partykeer is 'n mens se keel so droog dat jy hom net bietjie wil nat maak. En dan eweskielik vat 'n man dan bietjie te veel. Laat hy val waar hy wil!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.