HY is Sy Pa Uitgeknip! T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 189.99


Baie keer is 'n seun gelukkig genoeg om na sy pa te lyk!
Behalwe as sy pa bietjie dodgy is! En hoe anders om daai stralende "good looks" uit te beeld as om 'n unieke t-hemp te kry!?

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Pienk, Ligte Blou, Donker Blou
Beskikbaar in groottes: Tjokkertjie tot Slim kind

*T-hemde is nie getoets op skape nie.