Takbestuurder T-hemp!

  • Lekker prys!
  • Regular price R 249.99


As jy 'n takbestuurder is, baie geluk.
Dis nie maklik om met 'n gedeelte van 'n boom rond te ry nie!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*T-hemde is nie getoets op skape nie.