"Toe vind ek Joghurt" T-hemp

  • Sale
  • Regular price R 249.99


Ek lê my lepels neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek gaan nie gewig verloor
Geen pretensie, geen beheer.


Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot