"Toe vind ek Kabeljou" T-hemp

  • Lekker prys!
  • R 239.99
  • Regular price R 249.99


Ek lê my visstok neer
Vandag vir die laaste keer
Sien ek jouself aan my hoek
Jy het my aas kom soek
Staan met my stok in my hande
Sien jou daar agter 'n brander
Ek wens jy byt net weer
Ek sal jou terug gooi
Ek sweer
Geen vislisensie
Geen beheer


Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot