Tydskrifte versamel T-hemp

  • Lekker prys!
  • Regular price R 249.99


Mense wat tydskrifte versamel het baie issues!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Swart, Wit en Ligte Grys.
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot