Sarkasties Vol Koffie Beker!

  • Lekker prys!
  • R 89.99
  • Regular price R 99.99


Dis beter om vol koffie te wees as om vol kak te wees!

Hierdie koffiebeker bestaan uit 80% awesomeness, 23% keramiek en 4% slegte wiskunde.

Perfek vir jou daaglikse inname boeretroos elke oggend.
En dit maak ook 'n fantastiese geskenk!

Dit sal beslis jou dag bietjie "beker" maak!

Ontwerp is aan die voorkant, logo is aan die agterkant.